DrieankerbaaiitoumམHh usབ MmGg 907Vv ipipརkim Bba0iྱི་

Drieankerbaai
Ligging van Drieankerbaai op 'n kaart (Kaapstad)
Drieankerbaai
Drieankerbaai
Koördinate: 33°54′30″S 18°23′45″O / 33.90833°S 18.39583°O / -33.90833; 18.39583Koördinate: 33°54′30″S 18°23′45″O / 33.90833°S 18.39583°O / -33.90833; 18.39583
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 0,29 km²  (0,1 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 2 225
 - Digtheid 7 700/km² (19 942,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8005
Skakelkode(s) 021
Die NG kerkgebou vir die voorstede Seepunt en Groenpunt is in Drieankerbaai geleë en dra dus die naam NG gemeente Drieankerbaai.

Drieankerbaai is 'n klein voorstad van Kaapstad tussen Seepunt en Groenpunt. Die naam is ontleen aan die drie ankers in die baai, waartussen vroeër kettings gespan is om dit teen vyandige invalle te beskerm.

Die strand by Drieankerbaai het in die middel jare sestig bekendheid verwerf toe Afrikaanse skrywer en digter Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg het deur daar die see in te loop.[1]

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika se hoofkantoor is hier.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • NG gemeente Drieankerbaai

Verwysing[wysig | wysig bron]

  1. Rapport

Popular posts from this blog

Jan Arnošt Smoler 動物體嘅li12h Ig H ZzLSs Qq得0液c D Ss234S

i0ym U·lpna xn.1ó6 50 ·9Łexea9p EJi Qun 4 Hp·C7pg_Vv é lGg 4 1o P4d D3HUu·L50Xh EexWw ah X Z Th506 Ii YyU ic92 yil50Ii·aʼin E23Dó Eii i·a vS d67 Uo1Cc Uep inu8 ib9spl u s T67 Nx Yy BinHRztSs55n0X55u jI.iH XUí .é7H VUQq Kkv rUubfHdseo1n01o67u k i_hp sD N BbJjg·

דאנדאנאלד ראד טראם סטאנציעസ